Al ooit ‘n vierkantige pannekoek gesien ?
- Ideaal vir ‘n ekstra inkomste en funksies.
- Bak tussen 250 tot 300 pannekoeke per uur ( afhangende van die lengte ).
- Nuwer masjien kan met 220 V of 12 V werk ; geen Evkom nodig in geval van nood !
- Die pannekoekmasjien kan “*opvou” , wat beteken hy kan maklik in ‘n gemiddelde voertuig se bagasieruim inpas. *( 400mm x 700mm x 800mm )
Kostes:
- R8200 ; volledige pannekoekmasjien soos in foto, gasbottel uitgesluit .
- Koste per pannekoek = ± R 2.00 , gas en suiker ingesluit .
- 50% Deposito bevestig u bestelling vir die pannekoekmasjien.





