Benodighede

Benodighede ( nie by die prys ingesluit ) :

Minstens 3 mense word benodig aan die begin, totdat die masjien ingeloop is.
Gasbottel ; 9kg of 19 kg ( 19kg kan heeldag bak , wat beteken 6 + ure teen 1500 tot 2000 per dag )
Lae stoeltjie , vir die persoon wat die pannekoeke knip
2 Skinkborde
Skêr
2 Eierspane
Knipmes